Prosedure | Inlaai van eksterne koste krediteure kostes op 'n "GRV"

Oorsig:
Die volgende kennisbasis sal verduidelik hoe om eksterne kostes te laai op 'n Goedereontvangsbewys (GRV)

Die artikel het met betrekking tot vervoer en enige koeriers waarvoor betaling gemaak moet word

- Wanneer klaar is met "GRV" en voordat dit afgesluit word, klik op EXTERNAL CHARGES

- Vul die nodige informasie in as volg:
* REFERENCE is maatskappynaam of koeriernaam
* CREDITOR moet ook geselekteer word deur om die aftreklys te klik en die korrekte krediteur te kies van lys

- Klik dan op LEDGER aftreklys en selekteer die korrekte rekening (sien kode onderaan)
- Klik op BRANCH aftreklys en selekteer die korrekte tak (sien tak onderaan)
- Klik op AMOUNT en vul in bedrag BTW ingesluit

Op die eie vervoer word jou inklusiewe faktuur se bedrag geneem en die 8% word bygereken - dit word afgetrek van die faktuurtotaal en die bedrag word ingevul by AMOUNT

- Sodra al die informasie ingevul is moet AUTO ALLOCATE geklik word sodat die berekening geproseseer kan word
- Klik op F10 PROCESS & PRINT om "GRV" te finaliseer

Vir meer informasie oor eksterne kostes, verwys na die volgende artikel